Wow! Is ek nou duidelik impressed met al die slim mense wat in Afrikaans blok of nie! Soos die Leeuloop man se T-shirt sê “Awesomerowend”. My mede nefies en niggies het duidelik nie meer tyd vir Volkspele en jukskei speel nie. Of dalk doen hulle … net op ander onverstaanbare maniere. Read the rest of this entry »
Bygedra deur Waterdraer